Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tolbos 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Tolbos 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Beverley K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K
Saam met vriende

Gorgeous house right on the beach.

Check-in and check-out was smooth and well facilitated. The house location and facilities were exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met vriende

Onverbeterlike tyd! Alles kwaliteit. 6 ster paradysie in Bekbaai.

Tolbos is 'n wonderlike plek. Uitstekende argitektuur, wonderlike interieur en bou elemente. 'n Moet vir elke reisiger. Uitsigte onverbeterlik en klein kindertjies kan op hul eie stap na die strand terwyl ouers hul van die kuukse balkon area kan dophou. Daar is 'n binnehof om etes te hou en die weerstoestande die hoof te bied. Ons kon nie vir beter gevra het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gerus.

Diens deur slotte en garage-deure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig.

Ons gesin het heerlik gekuier in hierdie pragtige huis. Op die strand geleë met 'n heerlike swembad en braai-area. Die kamers en badkamers is pragtig en kombuis is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Hi Marzanne,
Dankie vir die terugvoering.
Ons is bly om te hoor julle het Tolbos 7 geniet, dis inderdaad 'n pragtige huis.
Ons sien uit na jul volgende besoek.

Tolbos 7
Lisa P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met vriende

Magnificent location, amazing accommodation - we will return!

What a magnificent home, situated on an equally magnificent piece of land, right on the beach. Beautiful views and waking up to the sound of crashing waves, heaven! We felt like we were in the Mediterranean. The home has every amenity one could ask for. We watched dolphins in the bay, swam in the sea and splash pool, ran and walked along the beaches, ate and relax. A very, very special and incredibly well appointed spot. Also wonderful for our kids to be able to play in the dunes and beach in front. We can't wait to return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Hi Lisa, I totally agree with you. Tolbos 7 is indeed a little gem. So nice to hear that you had a lovely time with us, it truly is one of our best positioned units on the Bekbaai beach. We look forward to your next visit.

Tolbos 7
Mariette K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette K
Gesin met tieners

Ons naweek by Tolbos 7 was kos vir die siel.

'n Pragtige huis, kunstig gemeubileer met dié perfekte ligging. Privaat, met 'n wonderlike uitsig oor die see. Kraakvars linne en 'n goed toegeruste kombuis en leefarea. Mens het amper die gevoel gekry dat jy in 'n ander land vakansie hou, iewers romanties soos in 'n villa op die Mediterreense see. Ons sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Hi Mariette, dis so oulik van jou om vir ons die pragtige resensie te los. Ek stem saam, Tolbos 7 is een van die mooiste huise in Paternoster. Pragtig hoog op gelee, stel hy nie teleur met sy pragtige see uitsig nie. So bly om te hoor julle het dit geniet, en ons sien uit na jul volgende besoek.

Tolbos 7
Hermien V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien V
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike huis, perfekte ligging.

Die eklektiese dekor en wonderlike boekversameling, die interessante detail skep 'n karaktervolle huis. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

So bly om te hoor jul het Tolbos 7 geniet, inderdaar indrukwekkende huis. Hoop ons sien jul gou weer.

Tolbos 7
Maryke O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke O

Baie lekker gebly!

Die huis se ligging is perfek! Die plonspoel was ook 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Hallo Maryke

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gekuier het in Tolbos 7. Dit is een van ons huise met die mooiste see uitsig. Ons hoop julle kom gou weer kuier.

Tolbos 7
Trudie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P
Saam met vriende

Absolutely wonderful location, with everything we needed and wanted.

Tolbos 7 is a house with enough space to fit three couples comfortably. The location is just perfect. We enjoyed wonderful whale sightings, beautiful sunsets, and the luxury of a relatively private beach. Will definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Hi Trudie
It was really nice having you all at Tolbos 7, we are happy to hear you enjoyed it so much. We look forward to your next visit again.

Tolbos 7
Ellouise A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise A
Saam met vriende

Excellent location and tastefully decorated.

Excellent location and value for money. Comfortable stay and great getaway location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Thanks for the feedback, Tolbos 7 is indeed one of our best cottages with a beautiful location. Happy to hear you enjoyed it and look forward to your next stay.

Tolbos 7
Marco Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco Z
Saam met vriende

Beautiful location on the beach. More suited for summer than winter as very small living area space indoors.

Beautiful location on the beach. More suited for summer than winter as very small living area space indoors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en op die strand.

Die doelbewus verwaarloosde voorkoms word gekontrasteer met toerusting van goeie gehalte - tuimeldroer, was masjien, skottelgoedwasser, reuse ys- en vrieskas ens. Die toegeboude binneplein met groot vensters op die see, het twee volledige slaapkamers met badkamer elk en 'n groot hoofslaapkamer met uitsig aan die anderkant. Net jammer die twee kamers se geyser was stukkend, maar die ander kamer het warm water gehad. Die dubbelmotorhuis het net plek vir klein motortjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Ons is jammer om te hoor oor die probleem met die geyser maar ook bly dat julle darem warm water gehad het. Dis 'n lieflike huis met mooi uitsig en waarlik goed ingerig. Hoop ons sien julle gou weer.

Tolbos 7
Karin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house was great, the agency inflexible to any request.

It was with great disappointment that we dealt with the webpage as an agent. I will never do that again. I found the agency unhelpful and even though there was no rental after ours on a Sunday they were not allowing us to assist with a time delay, as my elderly parents of 91 and 83 were with us we needed to vacate by 10 am. to avoid the possible loss of income if someone were to book for the next day. Totaly not understanding of our needs and inflexable. They kept asking the owner. Who turned out to be the agent at the letting office, whenever I had a request, it was delt with at the Cape town office.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann??? I - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann??? I
Gesin met tieners

Exquisite in every way.

Location, decor, safety. Just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Indeed exquisite Justin, thanks for your feedback. We trust that this is the 1st of many visits to beautiful Tolbos 7

Tolbos 7
Jacques M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Gesin met tieners

Baie rustig en lekker.

Ware rustigheid om net te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly om te hoor julle het dit geniet.

Tolbos 7
Debbie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie B

Ongelooflike ligging en uitsig!

Tolbos 7 is asemrowend geleë met ongelooflike uitsigte. Huisuitleg het baie goed gewerk vir ons. Binnehof het lekker beskutting, maar steeds ‘n mooi uitsig gebied. Beddens was gemaklik met goeie linne. Baie beïndruk met die hoeveelheid handdoeke wat per kamer verskaf was. Ons het heerlik gebly. Nadele: Swembad was vuil, sowel as braaigeriewe. Lugverkoeling het nie gewerk nie en afstandbeheer daarvoor het geen batterye gehad nie. Daar is ‘n tekort aan potte. Kussings kan opgradeer word. Min gemakstoele in leefvertrek om 6 mense te akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sas L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sas L
Saam met vriende

Op die see, mooi uitsig, privaat en alles wat jou hart begeer.

Drie slaapkamer, drie en-suite badkamer, groot kuierarea huis teen die see. Lekker stil strand en pragtige omgewing. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clara E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara E

Een van die beste ervarings ooit!

Pragtige ligging. Perfek met kaggel binne en braaiplek in binnehof met glasvenster wat uitkyk oor die see! Heerlike kuierplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met klein kinders

Tolbos 7 het al ons verwagtinge oortref.

Tolbos 7 bied 'n baie luukse wegbreek geleentheid. Twee van die kamers en badkamers kyk uit op die see met 'n heerlike stoep en swembadjie (met gemaklike russtoele en matrasse) wat ook op die see uitkyk. Enkele tree tot op 'n stil, privaat strand. Kombuis is baie goed en pragtig toegerus met groot platskerm-televisie, gemaklike banke en groot kaggel. 'n Binnebraai in binnehof werk baie lekker. Die huis is baie skoon en netjies en die lakens, handdoeke, beddegoed was feitlik nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tolbos 7 se terugvoer

Beste Anneke
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Tolbos 7 is inderdaad geleë op 'n pragtige stukkie strand met die mooiste see uitsig vanaf die lekker ruim stoep. Die huis self is goed toegerus en ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer eendag.

Tolbos 7
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbos-keeromstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02659d3235414e53e03eb6c256b12dbe600d1a88688f13d11d0669124dbc1f5847b6f2bb205d73440f1c073d90c259c48a63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 7 Tolbos Close Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.813251138949 17.881134959529