Tolbos 7
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolbos-keeromstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 400R2 933 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tolbos 7 is 'n selfsorgvakansiehuis op Bekbaai se strandfront in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, hemelsblou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur, en eindelose witsandstrande.
Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad het, en die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area bied 'n rustige atmosfeer met 'n moderne uitleg en 'n Franse plattelandse styl.
Die huis het 'n lieflike klein binnehof met braaigeriewe en lei na 'n stoep wat oor Bekbaai uitkyk, met onbelemmerde uitsigte wat vir myle strek. Daar is ook 'n plonspoel aan die kant van die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by Tolbos 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Ligging
- Tolbos-keeromstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Tolbos 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tolbos-keeromstraat 7, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom