Tomeros 64

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tomeros 64 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Uvongo, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dié woonstel het 'n ruim balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n gasbraaier, TV en plafonwaaiers in. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, en gaste het parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Margate Buiteklub, Skyline Natuurreservaat, Butterfly Valley, Crocworld-bewaringsentrum en Margate-strand in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tomeros 64 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tomeros 64 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za