Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tomma se Huis

Tomma's Apartment
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die aparte eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond en kookware. Veilige parkeerplek is beskikbaar, asook 'n buitestort en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1500 word gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tomma se Huis
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slaapplek vir 5 gaste in die hoofhuis met 2 slaapkamers. Die hoofhuis se eerste slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n buitestort en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1500 word gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galicostraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4OGNjOTZjLWM3ZDgtNDUzMi1hNjVhLWE2NDExZDNhMGU1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 10 5 1 4 1 Galico Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.097138888889 18.032944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem