Tony's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tony's Guest House bied gasteverblyf en is in die besige area, Mafikeng geleë. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste van na of vanaf Johannesburg of Gaborone reis, wat sowat 155 km weg is.

Verblyf word in 3 kamers gebied. Die kamers het elk 1 of 2 dubbelbeddens of driekwartbeddens, en elke kamer het toegang tot ’n aparte badkamer. Daar isook geriewe soos ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en ’n lessenaar met ’n stoel.

Ontbyt en ander etes word in die eetarea bedien en het verskillende addisionele kostes. Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die perseel is naby Mafikeng Mall, Victoria Privaat Hospitaal en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tony's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false