LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toorwaterpoort Guestfarm | LekkeSlaap
+16

Toorwaterpoort Guestfarm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R341, Toorwaterpoort-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Toorwaterpoort Guestfarm bied lieflike verblyf aan 6 gaste op 'n stil en rustige Karooplaas in die Uniondale area.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en staanwaaiers. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook in die sitkamer of binnebraai-area voor die vuur ontspan. Hierdie huis het nie ’n TV nie. Daar is vuurmaakhout op versoek beskikbaar. Klein, opgeleide honde is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.

Klein en goed geleerde honde is welkom indien dit asseblief vooraf gereël word met gasvrou.

Gaste is welkom om die Toorwaterpoort te besoek wat 'n 3 tot 6 km lange voetslaanroete het. Die poort bied pragtige natuurskoon en ook die geleentheid om diere soos dassies en verskeie voëlspesies te sien.

Hierdie instansie is naby verskeie dorpe, soos Uniondale, De Rust en Oudtshoorn. Daar is verskeie besienswaardighede in die area en koffiewinkels om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Toorwaterpoort Guestfarm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R341, Toorwaterpoort-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R341, Toorwaterpoort-plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23248a21b53aeccb58871970494837b6ca7f33123592fc75a88a6e4acbe5d44c07ef66a510a5d5291b68dff426ab2bb9cd43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag (vir 6 persone) Off the R341 Toorwaterpoort Farm 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 11:00 -33.42791733942 23.103484063363
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!