LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tooth's Nest | LekkeSlaap
+18

Tooth's Nest

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 28, Coral Road-kompleks, Eenheid 9, Table View 28, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Tooth's Nest is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Table View, net 300 m van die strand af.

Die woonstel spog met 'n uitsig op Leeukop en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en maak van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, of 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n toilet gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n strykyster is ook beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n uitsig op Leeukop en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter hekke beskikbaar.

Bloubergstrand bied 'n rits doendinge, soos branderplankry, seilplankry en stap, en Tooth's Nest is net 700 m van verskeie winkels en restaurante af, 2 km van Bayside Mall af, en 3,6 km van Eden on the Bay af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tooth's Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Coral-weg 28, Coral Road-kompleks, Eenheid 9, Table View 28, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 28, Coral Road-kompleks, Eenheid 9, Table View 28, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eeaaa995906e643e552867e57f8cc02d63264bf1492520aa9acddba339dffa4f62339c18209262711eb8b865fa9cf6d46cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 4 persone) 28 Coral Road 28 Coral Road 9 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.816860336502 18.474959238623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!