Top Nosh Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Top Nosh Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n residensiële perseel in Bergvliet, maar dit het 'n privaat ingang. Bergvliet is naby die Constantiawynroete en is ook naby restaurante, kafees en winkels.

Top Nosh Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-bed en 'n groot klerekas, 'n leerbank vir 'n kind om op te slaap, lessenaar en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en binnebraai toegerus. Daar is ook 'n tafel vir 2. Die kothuis het lang aluminium-oopvoudeure wat na die tuin en swembadarea lei.

Die kothuis word twee keer 'n week skoongemaak en word beskerm deur 'n alarmsisteem met sensors wat beweging optel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en 'n professionele sjef wat langsaan bly is beskikbaar op aanvraag.

Slaapplek

'n Bespreking by Top Nosh Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Top Nosh Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R827 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za