Topanga 21

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R590-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Topanga 21
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is direk aan die bestuursagent betaalbaar.
Gaste moet asb hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart (geen Explora-dekodeerders nie) saambring.
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
- Let asb. daarop dat ons en die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek of oortollige gaste toelaat nie.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Topanga 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R665 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za