LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 28 | LekkeSlaap
+8

Topanga 28

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 28 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Topanga-kompleks naby die strand in Uvongo en talle winkels en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Daar is 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV.

Die Topanga-kompleks het 'n gemeenskaplike, omheinde swembad, braaigeriewe en 'n netjiese tuin. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 28 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Topanga 28
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWFyjhJiPuE15Gr50m9o49F0POHXqmx3L256aLVyOR7koh4DU3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.83254636245 30.39606763373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!