Topanga 31

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Topanga 31 is in 'n moderne en veilige kompleks in Uvongo in KwaZulu-Natal geleë. Dié kompleks is stapafstand van die bekende Uvongo-strand met sy strandmeer en waterval. Dit is ook naby verskeie winkelsentrums, restaurante en filmteaters.

Dié selfsorg-eenheid is op die tweedevloer geleë en spog met 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 2 kamers elk met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, eetkamer en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur wat lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. 'n Ekstra matras vir 2 kinders kan op versoek in die sitkamer ingebring word.

Die kombuis is toegerus met moderne kombuisgereedskap, asook breekware en eetgerei vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.

Die Topanga kompleks bied 24 uur-sekuriteit, elektriese-omheining, 2 groot swembaddens, 2 kinder swembadjies en gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Topanga 31 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Topanga 31 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za