Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 35

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 35 is in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of groep vriende. Dié kompleks is net 200 m van die naaste swemstrand af.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en is op die eerste verdieping met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike leerrusbanke, 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n groot glasdeur met toegang tot die balkon.

Die balkon bied pragtige uitsigte op die 2 gemeenskaplike swembaddens, asook oor die pragtige tuin. Daar is stoepmeubels en gasbraaigeriewe beskikbaar.

Topanga is 'n sekuriteitskompleks met 'n elektriese heining en toegangbeheerhekke. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Die woonstel is naby winkels, restaurante en besienswaardighede. Doendinge in die omgewing sluit visvang, diepsee-visvang, skubaduik, snorkel, park runs en perdry op die strand in. Uvongo is ongeveer 45 km vanaf die Sun International Wild Coast Sun met die gewilde Wild Waters Waterpark, Oribi Gorge, Lake Eland, Beaver Creek Koffieplaas en verskeie voetslaanroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 35 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Topanga 35
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 35 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 70, Topanga 35, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzNlMjlkLTVhMWYtNDhkYS1hNGRkLTc1MjczYWM3ZWFlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 70 Colin Street 35 Topanga 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.832188888889 30.395536111111