Topanga 50

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Topanga 50 is 'n selfsorgwoonstel in die Topanga-kompleks naby die strand, winkels en geriewe in Uvongo.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens.

Die kombuis is het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele en 'n sitarea met 'n platskerm-TV en plafonwaaier.

Die Topanga-kompleks bied 'n gemeenskaplike omheinde swembad, braaigeriewe en goed versorgde tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Topanga 50 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Topanga 50 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za