LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 55 | LekkeSlaap
+10

Topanga 55

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topanga 55, Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 55 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 2 badkamers in die Topanga-kompleks in Uvongo, 5 km van Margate af.

Die eenheid is op die tweede verdieping met see-uitsigte en bied 'n DStv-koppelpunt. Al twee slaapkamers het 'n volledige badkamer. Een het 'n bad en die ander het 'n stort. Die eenhede het plafonwaaiers in die sitkamer en slaapkamers, sowel as 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk.

Ander geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond en 'n strykyster in. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die strand is 450 m van die kompleks af, wat ook 'n veilige swembad het. Topanga is 'n veilige kompleks met braaigeriewe en skaduryke parkeerplek. Dit is stapafstand van die plaaslike winkelsentrum af.

Uvongo is 'n afgesonderde familiestrand met hope strand en sand om te ontspan met geliefdes, of net vir 'n romantiese wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 55 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Topanga 55
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Topanga 55, Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topanga 55, Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0Yzg2MjY3LTI4MzItNDZiNS1iNmViLWMzMWQxNjI0ZjA1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Topanga 55 Colin Street 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.832313194578 30.395900309086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!