LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 55 | LekkeSlaap
+10

Topanga 55

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Topanga 55
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dereck L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck L
Gesin met tieners

Alhoewel ons slegs 'n paar dae gebly het, het ons dit baie geniet.

Die woonstel was nie heeltemal skoon nie, want daar was hare op die vloer van vorige gaste. Die afvoerplaat in die stort was los en jy moes versigtig wees as jy stort. Die wasbakprop (druktipe) het nie in die een badkamer gewerk nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Although we only stayed for a few days, we enjoyed our stay.

The apartment was not completely clean as there was hair on the floor from previous guests. The drain plate in the shower was loose and you had to be careful when showering. The basin plug (push type) did not work in the one bathroom.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andries S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Gesin met klein kinders

Baie skoon en sentraal geleë.

Die plek is baie sentraal geleë naby aan restaurante winkels, en die strand geleë. Die kompleks is uiters skoon en daar word baie moeite gedoen om die plek skoon te hou. Die woonstel self is baie skoon en het als wat jy nodig het.

Hendry R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry R
Gesin met klein kinders

Excellent.

I will definitely stay at Topanga 55 in future again. Definitely value for money in every word.

Marinda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en mooi uitsig.

Dit was baie aangename plek om te bly. Uitsig was baie mooi. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Topanga 55's terugvoer

Baie dankie Marinda. Ons waardeer sulke positiewe kommentaar.

Topanga 55
Morne C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met vriende

Ons het dit werklik geniet.

Die verblyf by Topanga was fantasties. Sal weer en weer daar wil gaan bly.

Lorraine L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Gesin met klein kinders

Baie netjiese kompleks en eenheid.

Al wat ek sal aanbeveel is dat kompleks 'n generator aanskaf vir die boorgatpomp. Ons kan oor die weg kom sonder krag, maar sonder water is dit 'n groot problem.

Chantelle D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met tieners

Skoon, netjiese eenheid, baie lekker vakansie gehou.

Die parkeerplekke is net baie deurmekaar en redelik n entjie vanaf die wonings. Ons het rusversteuring ervaar party nagte. Maar verder is die eenheid self, puik toegerus.

Tanya S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Jammer tyd was so min.

Aanbevelings: Miskien kyk daarna om ekstra komberse vir gaste te hê. Daar was geen ekstra komberse in die kaste nie. Gelukkig het ons 1 kombers saamgevat, want dit was baie koud.

Nadia O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Die plek het maintenance nodig, die krane, voordeur, waaiers, stort ens. Maar het lekker gebly.

Theresa S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met vriende

Dit was so lekker om hier te bly.

Topanga 55 is 'n uiters netjiese woonstel en baie gerieflik. Dis sentraal geleë en het alles wat jy nodig het. Veral die 2 badkamers het dinge baie makliker gemaak. Die eienaars is so vriendelik en het ons heeltyd op hoogte gehou en seker gemaak ons geniet die vakansie. Ons sal vir seker weer hier gaan bly.

Topanga 55's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het weer kontak gehad met LekkeSlaap en hul het bevestig dat die opskrif lees, dat daar geen handdoeke beskikbaar is. Ons is bly julle het die wegbreek geniet.
Andre en Cheryl

Topanga 55
Elde G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G
Gesin met tieners

Lekker naby alles.

Woonstel is regtig netjies en skoon. Daar kort wel nou aandag aan 'n paar klein items, voordeur se handvatsel werk nie, kombuiswasbak se kraan is los van wasbak ens. Daar word ook genoem dat badhanddoeke voorsien word, dit is egter nie so nie. Verder baie lekker gebly.

Topanga 55's terugvoer

Dankie Elde, ons waardeer jul positiewe terugvoering. Ons sal aandag aan die tekortkominge skenk om die eenheid so gerieflik as moontlik te maak vir gaste. Baie dankie, Andre en Cheryl Smit.

Topanga 55
Vanessa B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie netjies. Als wat jy benodig. Dis 'n fantastiese plekkie.

Charlotte V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topanga 55 is baie netjies en voldoen aan al 'n mens se behoeftes.

Ek sal Topanga 55 vir seker aanbeveel. Dit is baie netjies en voldoen aan al 'n mens se behoeftes. Dit het 'n lieflike see-uitsig en is loopafstand van die strand af.

Topanga 55's terugvoer

Beste Charlotte,

Ons waardeer jul moeite en terugvoering opreg.

Groete,
Andre en Cheryl Smit

Topanga 55
Wesley D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

TravelGround's customer service was impeccable, always got feedback and had no hassle whatsoever.

Would highly recommend Topanga and TravelGround! Definitely going back.

Topanga 55's terugvoer

Dear Wesley,

Thank you for your time and positive feedback, it is appreciated.

Greetings,
Andre and Cheryl

Topanga 55
Madalene D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madalene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Die plekkie is baie netjies en sentraal geleë. Dit was voorwaar 'n plesier om daar tuis te gaan. Ek sal definitief weer kom kuier. Die opsigter, Polla, was baie gaaf en behulpsaam.

Dominique V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, fantasties en onvergeetlik!

Ons was meer as beïndruk en ek glo nie ons sal ooit weer by 'n ander plek gaan bly nie. Die woonstel was baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Ons het elke oomblik daarvan geniet en sal dit vir enigiemand aanbeveel! Ek sal ook nooit weer enige ander webblad as LekkeSlaap gebruik nie. Die diens was perfek en ons reiskonsultant Lisa-Maria Botes, het my gereeld op hoogte gehou, gereeld herinneringe gestuur en was absoluut behulpsaam. Ek voel Lisa-Maria Botes en LekkeSlaap het meer as hul deel gedoen en die besprekingsproses vir my gemaklik gemaak en daarom sal ek hulle ook vir enigiemand aanbeveel! Dankie vir die wonderlike diens en akkommodasie, alles was uitstekend!

Alida C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Gesin met tieners

Wat jy sien op advertensie is wat jy kry.

'n Wasmasjien en tuimeldroër sou die verblyf vervolmaak.

Benita M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Baie lekker gerieflik en naby see.

Die blyplek is baie mooi en skoon. Gerieflik en baie naby die see sowel as die winkelsentrum.

Madelein J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J
Saam met vriende

Fantasties!

Baie netjiese kompleks. Die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Ek sal Topanga 55 aanbeveel vir enigiemand.

Deon M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Almost too nice!

Truly a very elegant place to stay. Surrounded by loads of shopping places to escape the mid-day sun. There are several spectacular beaches in the area. Very safe and clean. Perfect location. The beach is extremely close.

Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topanga 55, Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0Yzg2MjY3LTI4MzItNDZiNS1iNmViLWMzMWQxNjI0ZjA1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Topanga 55 Colin Street 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.832313194578 30.395900309086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!