LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 59 | LekkeSlaap
+13

Topanga 59

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Topanga 59
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
David M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very enjoyable and quiet.

Linda W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Linda W
Enkelreisiger

Lovely complex but unit lacks maintenance and comfort.

I was fortunate that my friend could not join me. One of us would have had to sleep on a bunk bed with an uncomfortable mattress. The two single beds are not suitable for adults. Both bathrooms left much to be desired regarding cleanliness. The front door was difficult to lock and unlock as mentioned in a previous review. The air-conditioning didn't work. Many of the items listed on the check list in the kitchen were missing and I did report these via email. The unit had no security door or burglar bars on the windows. A disappointing stay!

Topanga 59's terugvoer

Hi Linda,

Thank you so much for the feedback. It is much appreciated because we do not live in Uvongo and are depended on an agent to do the maintenance and cleaning. We will look into these matters and resolve them immediately.

Best regards,
Topanga 58 & 59

Topanga 59
Fleurette M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleurette M
Gesin met tieners

Baie mooi plekkie, mal oor die swembaddens en baie naby aan die strand.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer gaan. Die plekkie is netjies en modern. Al wat dalk gekort het is 'n wasmasjien maar dit was nie die einde van die wêreld nie. Sal dit beslis aanbeveel.

Phumzile D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topanga is a nice place to be. We really enjoyed our holiday. Thanks Topanga.

Topanga is nice. The pool and the stores are so close. We don't have to travel for so long when we want food. Topanga you are the best.

Ansonet K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansonet K
Gesin met klein kinders

Geen reëls oor raas in die nag.

Pragtige plek maar geen reëls. As jy rus soek gaan dit nie werk nie. Mense drink en kuier heel nag in die swembad wat reg onder die slaapkamers se vensters is!

Clinten C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinten C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek en vriendelike personeel.

Baie lekker en ontspanne omgewing. Sal dit definitief aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers.

Cindy J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansieverblyf.

Dankie Vanessa en span, ons het heerlik in Topanga 59 gebly tydens ons vakansie in Uvongo. Die opsigter en sy vrou het ons vriendelik ontvang en die eenheid was baie netjies en skoon. Veilige vakansie verblyf en sommer lekker loopafstand van die Uvongo hoofstrand en baie sentraal geleë. Kan julle met groot graagte vir ander aanbeveel. Ons gaan vir seker weer van julle gebruik maak in 2020 vir ons vakansieverblyf.

Topanga 59's terugvoer

Hi Cindy,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het in Topanga 59.
Ons sien uit daarna om julle weer in 2020 te verwelkom.

Topanga 59
Drienie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Verblyf was wonderlik. En woonstel was skoon. En dis naby die see. En mense is baie vriendelik.

Melanie J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Gesin met klein kinders

Was aangenaam verras.

Het heerlik gebly. Die plekkie is veilig in 'n sekuriteitskompleks en netjies en baie mooi uitsig oor die see en tuin. Heerlike balkon! Oom Johan en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam en het ons ingewag by die kompleks met ons sleutels. Baie naby aan Uvongo strand. Daar kan miskien net gekyk word na die kombuiskraan, want dit spuit water bo uit en die yskas raas 'n bietjie en ontdooi, maar behalwe vir dit sal ek Topanga enige tyd aanbeveel en definitief weer gaan.

Topanga 59's terugvoer

Hallo Melanie,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons sal beslis aandag gee aan die kraan en yskas.
Hoop om julle weer te ontvang by Topanga.

Met vriendelike groete,
Venessa Schoeman

Topanga 59
Eugene B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Gesin met klein kinders

Topanga is 'n rustige plek.

Skoon en netjies.

Anriette C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir julle oulike plek. Sal definitief weer julle eenheid gebruik.

Erica B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Grootte van die woonstel is perfek. Dis baie netjies en skoon en stapafstand vanaf die see.

Carli V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en beslis die moeite werd!

Topanga 59 is ideaal vir 'n klein gesin. Dis baie bekostigbaar, netjies en alles wat jy nodig het. Die swembad in die kompleks is heerlik.

Lorraine L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Lieflike, ruim eenheid met als wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Belinda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en gerieflike woonstel met lieflike see-uitsig.

Ons gesin het 'n heerlike vakansie by Topanga 59 gehad. Woonstel baie netjies, gerieflik en stylvol. Pragtige see-uitsig vanaf die stoep en daar's 'n swembad vir kinders en mens voel veilig binne die kompleks. Loopafstand vanaf Uvongo-strand.

Topanga 59's terugvoer

Hallo Belinda,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly in ons eenheid.

Groete,
Venessa Schoeman
Topanga 59

Topanga 59
Naas M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Baie goeie waarde vir geld, goed toegerus, skoon, netjies, veilig en naby strand en besighede. Ek sal hierdie eenheid gebruik as ons weer Suidkus toe kom. Die hele kompleks is iets om oor trots te wees. Baie dankie, welgedaan.

Topanga 59's terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoer Naas, ons is bly dat jy lekker gekuier het.
Hoop ons sien jou gou weer.

Groete
Venessa

Topanga 59
Arno N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno N
Saam met vriende

Lekker seevakansie.

Die blyplek is netjies en het 'n mooi uitsig van die see, die swemstrand is letterlik net in die straat af. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-straat 70, Topanga 59, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTFlZDdmLWViMTQtNDZkYy04ZTNjLTA0MDNjYjE2MmE4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 70 Collin street Topanga 59 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8322976 30.3956438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!