LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topanga 61 | LekkeSlaap
+10

Topanga 61

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Topanga 61 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Topanga-kompleks naby die strand in Uvongo sowel as verskeie winkels en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 3. Dit sitkamer het 'n TV en lei na 'n balkon met buitelugmeubels.

Die Topanga-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is, braaigeriewe en 'n goed onderhoude tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 61 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Topanga 61
Netheid
2.3/5
Diens
2.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 61 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Vanaf R670
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXnXFc60vKnssiEO80M7JGoyvAblYxQU4dZFJp9JbaSLxbYVq2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.832592425029 30.396072998148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!