Topanga 61

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R550-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Topanga 61
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat 'n administrasiefooi van R550 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie.

Die breekskadedeposito sal binne die eerste week van die volgende maand na die vertrekdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.

Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.

Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.

Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer is, uitbetaal word.

Onthou asseblief om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.

Moet asseblief nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.

'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.

Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal jy die volledige breekskadedeposito verbeur.

Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:

Swem- en badhanddoeke.

DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart.

Skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.

Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel.

Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is betaal word. Die gas moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel.

Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Gaste kan nie vroeër as 14:00 inklok nie.

Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.

Gaste moet asseblief seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Sleutels moet by Just Property Uvongo afgehaal word. Aanwysings na die vakansie-perseel sal in 'n koevert aan gaste voorsien word.

Indien gaste na-ure inklok moet die sleutels by Wolf Security in Uvongo afgehaal word.

Aankoms oor naweke of openbare vakansiedae: Sleutels moet by Just Property Uvongo se kantore afgehaal word voor 11:00 en indien later by Wolf Security in Uvongo.

Sleutels moet aan Just Property Uvongo se kantoor terugbesorg word en-/of in die
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
1 maand voor inklokdatum: 50% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.
'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R550 word op alle kansellasies gehef. Die R550 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.

Gaste wat na Topanga 61 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za