Topanga 70
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is direk aan die bestuursagent betaalbaar.
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste per diens.
- Bring jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart (geen Explora-dekodeerders nie).
- Rook is verbode in die eenheid.
- Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
- Let asb. daarop dat die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek en 'n oortollige aantal gaste toelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Nicholsonlaan 78, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom