LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Topiary B&B | LekkeSlaap
+13

Topiary B&B

21 resensies
Gastehuis
Selfsorg-eenhede
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen het sy eie kombuis en 'n stoepie. Die eenhede is volledig toegerus met plafonwaaiers, verwarmers, 'n klein yskassie en mikrogolfoond. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 19 DStv-kanale en 'n privaat motorhuis. Die eenhede het silwerskoon, luukse, wit, perkallinne en handdoeke in elke kamer. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens waar linne omgeruil word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs bed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelbedkamers
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is pragtig versier en het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het verwarmers, elektriese komberse, plafonwaaiers en gehalte-perkallinne. Koffie- en teemaakgeriewe is in al die kamers beskikbaar en elke kamer het ook sy eie yskas, mikrogolfoond en 'n TV met 19 DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs bed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-kamer
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het sy eie ingang wat na die tuin en stoep lei. Al die kamers het en suite-badkamers, verwarmers, elektriese komberse, plafonwaaiers en gehalte-perkallinne. Koffie- en teemaakgeriewe is in al die kamers beskikbaar en elke kamer het ook sy eie yskas, mikrogolfoond en 'n TV met 19 DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs bed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldtstraat 101, Golfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmU3MDliLWM2YjYtNDMwZS1iNmQ0LTIwMGI5ZWU4NTliYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 101 Leipoldt Street Golfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.770678463229 29.443768898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!