Tornyn 30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tornyn 30 is 'n selfsorghuis in Struisbaai, 'n vissersdorpie in die Overberg-streek. Die huis is net 1,5 km van die hoofstrand af.

Daar is 3 slaapkamers en 1 badkamer. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en aparte toilet.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en diepvrieskas. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook 'n motorhuis en binnebraai.

Struisbaai is bekend vir watersportsoorte soos kajakroei en vlieërbranderry. Ander besienswaardighede sluit Agulhas Nasionale Park, die Spookdraai Voetslaanroete en Waenhuiskransgrot in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tornyn 30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tornyn 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false