- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Strandloperlaan 40, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tornyn Self-Catering is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir 2. Dit is 'n pragtig versierde strandhuis met 1 en suite-slaapkamer, 'n buite-braai, platskerm-TV met DStv (hotel-pakket), 'n gasoond- en stoof, en lieflike uitsigte van die patio af.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die eenheid is net 20 m van die strand af. Rook binne die huis is verbode. Dis nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie.
Die eenheid is net geskik vir 2 gaste, dit sluit kinders van enige ouderdom in.
Tornyn Self-Catering bied 'n hele rits mobiele spa-behandelings.
Slaapplek
’n Bespreking by Tornyn Self-Catering sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 19 resensies vir Tornyn Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Strandloperlaan 40, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Strandloperlaan 40, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom