Tornyn Stilbaai Wes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tornyn Stilbaai Wes bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, Stilbaai Mariene Bewarea, Pauline Bohnen Plaaslike Natuurreservaat en die Tuinroete se wynplase in.

Die woonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 kinders. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel.

Verdere geriewe sluit 'n TV, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af in. DStv is beskikbaar indien jy jou eie dekodeerder saambring.

Doendinge in die Stilbaai-omgewing sluit swem, branderplankry, voëlkyk, wynproe, visvang, seilplankry, voetslaan en kanovaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tornyn Stilbaai Wes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za