LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Torobian's Place | LekkeSlaap
+15

Torobian's Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Torobian's Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Loren S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was very nice and quiet. I would recommend it to anyone. The owners are also very friendly and helpful.

The place was very nice.

Torobian's Place's terugvoer

More Loren, dankie dit was ons plesier en dankie dat jul alles netjies gehou het. Dit was aangenaam om jul as gaste hier by ons te kon hê. Jul kan enige tyd weer kom kuier vir 'n wegbreek. Dankie en geseende tyd.

Torobian's Place
Christo B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, gasvry, skoon en veilig. Kan regtig vir almal aanbeveel.

Uitstende verblyf. Word hoogs aanbeveel.

Torobian's Place's terugvoer

Christo,

Dankie vir u verblyf by ons was aangenaam om sulke rustige en netjiese gaste kon akkomodeer en u enige tyd welkom om weer te kom kuier Groetnis tot volgende keer.

Torobian's Place
Haylene M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, vriendelike eenheid.

Was 'n geseënde gasvrye, lieflike, stil omgewing. Die beste privaatheid wat ons Ggehad het, was baie lieflik en heerlik Ek en my man het dit gate uit geniet. Torobain's Place het vir ons die beste gasvryheid gegee.

Torobian's Place's terugvoer

Haylene,

Baie dankie was vir ons aangenaam om jul as gaste kon akkommodeer en dankie dat jul alles so netjies gelaat het. Hoop jul kom kuier gou weer.

Torobian's Place
Normaine F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Normaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was great.

Place was neat and clean.

Johan Z - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Ons was baie vriendelik ontvang. Plekkie skoon en netjies! Baie veilig! Kan Torobian's enige tyd aanbeveel!

Torobian's Place's terugvoer

Johan Zietsman

Was aangenaam om jul as gaste hier by Torbians's Place te kon gehad het Hoop ons sien jul weer in toekoms as jul in die mooi Weskus wil kom kuier
Groetnis en seen
Ronel vd Berg

Torobian's Place
W B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige en baie private verblyf wat ek baie geniet het. En definitief weer gaan gebruik in die toekoms.

Ek sal Torobian's place enige tyd weer gebruik in die future en sal dit aanbeveel na enige van my familie en vriende.

Torobian's Place's terugvoer

Wayne,
Baie dankie nogmals dat julle Torobian's Place gekies het, was baie aangenaam om jul te akkomodeer. Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel

Torobian's Place
Tara S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was so hartlik verwelkom en het tuis gevoel.

As ook ons privaatheid gehad. Plek is netjies, pragtig en baie veilig. Ronel was so wonderlik. Sy het ons met ope arms verwelkom. Die plek was so netjies en gerieflik. Ronel het aan ons klein seuntjie 'n geskenk gegee wat' n baie mooi onverwagte gebaar maar besonderse gebaar was. Ons gaan beslis weer!

Torobian's Place's terugvoer

Tara,
Weereens dankie dat jul besluit het op Torobaian's Place.
Was aangenaam om jul hier te gehad het en jul te akkomodeer.
Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel

Torobian's Place
Geen & Richards G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geen & Richards G

Very nice.

Friendly staff.

Torobian's Place's terugvoer

Dankie dat julle Torobian's Place gekies het vir jul akkomodasie.
Be Blessed.
Ronel

Torobian's Place
Marelise C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, wonderful place.

Baie dankie aan Ronel en haar man vir hulle gasvryheid en vir die wonderlike tyd wat hulle vir ons gebied het. Die plek was baie pragtig en mooi ingerig ek het sommer dadelik welkom gevoel.

Torobian's Place's terugvoer

Marelise,
Dankie jul was aangenaam om jul hier by Torobian's Place te akkomodeer en glo jul kom kuier gou weer
Dankie dat jul als netjies gehou het waardeer
Groetnis,
Ronel

Torobian's Place
Millicent J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie, wonderlike mense en baie stil buurt.

Was baie lekker by Torobian's Place. Ek het dit baie geniet, lekker stil buurt en die plekkie is mooi ingerig. Sal definitief weer teruggaan. 10 uit 10 vir Torobian's Place.

Torobian's Place's terugvoer

Baie dankie Millicent, dit was aangenaam om jul te akkomodeer en glo ons sien jul weer. Dankie vir alles wat jul so netjies en skoon gehou het, ek waardeer dit.

Torobian's Place
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdc9d190899d81988df0b3ef9d1fd1f4991d23be5f82050e5ab14c24b756efad1b8e454e0ff3f291f5893a6115824d7948d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 24 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -32.915162125999 17.979360469958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!