Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Torobian's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe. Mikrogolf yskas en ketel is in eenheid. Koffie, tee, 'n bottel water en melk word met aankoms voorsien.
Huisreëls

Die eenheid is nie ten volle toegerus vir selfsorg nie. Daar is wel ’n mikrogolfoond, maar nie ’n stoof nie.
Gaste kan die swembad op die perseel gebruik indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdc9d190899d81988df0b3ef9d1fd1f4991d23be5f82050e5ab14c24b756efad1b8e454e0ff3f291f5893a6115824d7948d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R655 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 24 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.915162125999 17.979360469958