Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortelduif Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tortelduif Cottage is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag. Dit is in die unieke dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Verblyf word in 'n skoon en netjiese eenheid met pragtige houtmeubels gebied. Dié eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers, asook gaste wat oornag wil bly. Alle water op die perseel kom van die boorgat af.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel is toegerus vir selfsorg en bied verblyf aan tot 2 gaste. Die slaapkamer het 1 dubbelbed en ekstra vloermatrasse kan vir maksimum 2 kinders voorsien word indien daar vooraf reëlings getref word. Die woonstel het houtvloere en -plafonne wat ’n knus atmosfeer skep, veral vir pasgetroude paartjies op pad na hul wittebroodbestemming. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Daar is ’n goed toegeruste selfsorgkombuis op die grondverdieping met ’n tweeplaat-ministoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ’n ketel. Daar is ’n TV met DStv in die leefarea, sowel as selfregulerende lugversorging. Daar is braaigeriewe en ’n lieflike tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n stel steil trappe wat na die eenheid lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Tortelduif Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Tortelduif Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tortelduif Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b65f0133efc4de20dbe91386e51145a51298175c9ce178fbe35060697cdb99293765fc032ad2fe02db947ed8dd3aa8f3f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 41 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496187533467 25.008156448603