Tortoise Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tortoise Rest is in Laguna Sands in Langebaan. Dié ateljee-woonstel is naby Club Mykonos, asook Laguna Mall met die winkels en restaurante.

Dié woonstel het 'n kombuis, slaapplek en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaapplek het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het WiFi, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Daar is geen braaigeriewe nie.

Die eenheid is naby Club Mykonos, Laguna Mall en verskeie restaurante en besienswaardighede in Langebaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Tortoise Rest sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tortoise Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R932 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false