LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toshari | LekkeSlaap
+17

Toshari

Gastehuis
Dubbelkamers
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 6 ruim, luukse kamers het elemente van kontemporêre, handgemaakte versierings en meubelstukke. Die kamers het ook ruim sitareas, DStv, toiletware, lugversorging, digitale kluis, haardroër en yskassie. Die ontbyt-pakkie is op aanvraag beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Die gesinskamer is het elemente van kontemporêre, handgemaakte versierings en meubels. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed of 2 driekwart-beddens en 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer. Die ruim slaapkamers het groot sitareas, eie stoep, DStv, lugversorging, digitale kluis, toiletware, haardroër en 'n yskassie. 'n Ontbyt-pakkie is op aanvraag beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Scott Laan, , Messina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWJlZDNiLTA3YWMtNDMyMy04YzNmLTUyYjE3ZTlkYzg1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 1 Scott Avenue Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.354245929277 30.035154575394
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!