LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toti Sands | LekkeSlaap
+17

Toti Sands

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 175, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Toti Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, net 20 m van die strand af.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste verdieping en ’n kombuis, 'n oopplan-leefarea en eetarea en aparte toilet op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind, Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank. Die hoofslaapkamer het draagbare lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier. Daar is ook 'n plafonwaaier in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en die woonstel het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Gaste kan die binnehof met die braai-area benut en daar is 'n motorhuis vir veilige parkeerplek.

Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar die kompleks bied toegang tot die strand via 'n hek. Die Galleria Mall is net 4 minute se ry vanaf die kompleks en Toti Mall is net 2 tot 3 minute se ry ver. Splash Waterworld is 6 tot 8 minute se stap vanaf die perseel. Restaurante is sowat 6 tot 8 minute se stap ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Toti Sands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 7 resensies vir Toti Sands
Netheid
2.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Beach Road 175, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Toti Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 175, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARQrJTnReIt9aK9dzEHEW0PncHYiHuxhfOpHpOywGOgbeO2v2OT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 175 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.041584931324 30.896712046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!