LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Totius Selfsorg | LekkeSlaap
+15

Totius Selfsorg

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Totius Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wayne L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie awesome.

Regtig lekker verblyf, groot aanbeveling.

Vinmala N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinmala N
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld!

Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid. 10 sterre in alle gebiede en ek sal julle plek beslis aan vriende en familie aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money!

Thank you so much for the awesome hospitality. 10 stars in all areas and I will definitely recommend your place to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roselien J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselien J
Gesin met tieners

Was goed voorberei.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Sy het baie gedoen om ons welkom te laat voel. Baie dankie aan Zylia en haar man, julle is tops.

Stephanie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie B

Het baie lekker gebly, gerieflik, netjies, skoon en vriendelike ontvangs met ons aankoms.

Met ons aankoms by Bloemfontein Selfsorg het Zylia ons vriendelik verwelkom en die hondjies het dit self geniet. Groot genoeg plek vir die hondjies wat ook welkom is om bietjie bene te strek na die lang reis van Upington af. Die geriewe self is baie skoon en netjies en beddens was ook baie sag en gerieflik. Sal vir seker weer inboek by Bloemfontein Selfsorg.

Johan En Gerida V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Gerida V
Gesin met tieners

Lekker gebly. Sal weer hier oorslaap.

Ons het lekker gebly by Bloemfontein Selfsorg en kan dit aanbeveel vir gesinne met jonger kinders as ons tieners. Gemaklike woonstel, maar dubbelslaapbank nie geskik vir 2 volwassenes nie.

Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Totiusstraat 35, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMUxq7FGeSJc6oj0EJDOd0LvnSVSRif4fVIvrOMMdhoP9div8Wi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 35 Totius Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.105096955099 26.156053471689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!