We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Touch of Class Guest House | LekkeSlaap
+46

Touch of Class Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Touch of Class Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marco P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco P
Saam met vriende

Vriendelike mense, baie goeie diens.

Alles was netjies en baie luuks. Baie vriendelike en goeie diens. Sal die plek definitief aanbeveel.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Dankie Marco
Bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Dorothea

Touch of Class Guest House
Thinus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met vriende

Awesome.

Dit was 'n baie netjiese, skoon plek gewees, rustig en baie veilig.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Baie dankie Thinus, hoop ons sien julle gou weer.

Touch of Class Guest House
Elana G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana G
Gesin met klein kinders

Dit was netjies en gerieflik.

Dorothea was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis was baie akkommoderend om ekstra matrasse vir my te gee. Als was skoon en netjies.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Dankie Elana, ons sien julle graag weer!

Touch of Class Guest House
Christa V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Ons sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Dankie Christa, julle is baie welkom!

Touch of Class Guest House
Markus M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Markus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te oornag.

Goed geleë. Puik diens. Sal vir seker weer besoek.

Lipalesa M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lipalesa M

Excellent - the venue and hospitality is unparalleled.

This is a lovely “home away from home” venue. The grounds are beautifully maintained and so are the rooms.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Thank you Lipalesa.
We strive to be a real Touch of Class in every way. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.
Regards,
Dorothea

Touch of Class Guest House
Aj B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam.

Ons sal weer van hulle dienste gebruik maak. Ontbyt was goeie waarde vir geld.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Dankie Attie
Julle is altyd welkom.

Touch of Class Guest House
Wilene P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilene P
Gesin met tieners

Rustige area, gasvrye personeel.

Die personeel is gasvry en professioneel. Ligging is gerieflik naby Affies, Boy's High en Loftus. Sal beslis aan mede-reisigers aanbeveel.

Henk M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjese fasilitiet in stil omgewing met aangename huislike atmosfeer.

Kamer nie op verwagte standaard. Lugreëling buite werking, geen WiFi, stort nie prakties (lek water onderdeur deur).

Touch of Class Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die kragskakelaar was net per abuis af vir lugreëling - jammer daaroor.
Die Wi-Fi sukkel om partykeer by al die kamers uit Telkom maar die tegnisie sal weer kyk wat hul kan doen. Die sein is altyd goed op die stoep. Die stort is vir 'n rolstoel bedoel maar ons sal kyk na die rubber onder die deur.
Hoop dat als volgende keer in orde sal wees! Touch of Class personeel.

Touch of Class Guest House
Jeanine H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine H
Besigheidsreis

Baie rustige omgewing met pragtige tuin en goeie gasvryheid.

Lekker gebly vir een aand by die gastehuis. Goed georganiseerde en baie vriendelike kliëntediens.

Touch of Class Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat die verblyf aangenaam was en gee aandag aan die kommentaar! Vertrou dat ons weer van hulp kan wees. Touch of Class span.

Touch of Class Guest House
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolson-straat 26, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDc3NjA1LTlmZGItNDI2MC04M2NlLWJjZjE3OGY4YjhlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 26 Nicolson Steet Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.764658653312 28.221969898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem