We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Touch of Class Guest House | LekkeSlaap
+46

Touch of Class Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolson-straat 26, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige voorstad, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en stil omgewing om te verseker dat elke gas eksklusiewe verblyf geniet.

Verblyf word aangebied in kamers met dubbel- of 2 enkelbeddens elk en verder ook 'n selfsorgkothuis, elkeen gerieflik toegerus met alles wat jy sou benodig vir uitstekende akkommodasie. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot al die gastehuisgeriewe. Elkeen van ons kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die badkamers het ook ondervloerse verhitting. Verdere standaardgeriewe in elke kamer sluit internet, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër en komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe in.

Benut die beeldskone swembad in die warm Afrika-son of spandeer stiltetyd in die florerende tuin. Geniet 'n heerlike ontbyt, voorberei volgens jou voorkeur, op die tuinstoep terwyl jy die sonsopkoms en die ontwaking van die verskillende voëls geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Touch of Class Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nicolson-straat 26, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Touch of Class Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolson-straat 26, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMDc3NjA1LTlmZGItNDI2MC04M2NlLWJjZjE3OGY4YjhlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 26 Nicolson Steet Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.764658653312 28.221969898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem