Touraco Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Standaard Koninginkamer
B&B
Deluxe kamer
B&B
Suite
B&B
Standaard Dubbelkamer
B&B
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R330.

Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeldtarief.



Die gaste stem ooreen en bevestig dat daar nie meer mense in die kamer toegelaat sal word as wat aangedui word nie. Die gas waarborg dat hy gemagtig is om vir alle persone wat hy verteenwoordig, of vir wie hy verantwoordelik is (derde party) te teken en hulle te bind tot die voorwaardes van hierdie verblyf. Indien hy nie gemagtig is nie, stem die persoon ooreen om aanspreeklik gehou te word vir alle kostes verbonde aan die verblyf by die gastehuis. Die gas en elkeen van sy gevolg stem ooreen dat alle gelde nie later as die tyd van aankoms betaal sal word nie (tensy anders op skrif ooreengekom) ? die kamertariewe, soos ooreengekom vir die verblyftydperk, die koste van voedsel, drank of enige ander kostes verbonde aan die verblyf, sowel as die BTW deur die gas of sy gevolg beloop tydens verblyf. Die gas stem hiermee ooreen namens hom/haarself en gevolg, waarvoor hy gemagtig is om 'n kontrak te onderteken, dat dit 'n voorwaarde is van sy verblyf dat die gastehuis en die lodge nie verantwoordelik gehou sal word vir enige besering of dood van enige persoon, of enige skade aangerig aan hulle of die verlies of beskadiging van enige eiendom, hoe ook al dit meegebring word, hetsy deur vuur, diefstal of enige nalatigheid (growwe of ander) willekeurige of verkeerde daad van enige persoon wat werk vir die gastehuis of subkontrakteurs van die gastehuis. Die gas en sy gevolg stem ooreen dat die gastehuis nie aanspreeklik gehou kan word vir enige skade en/of verlies as gevolg van kragonderbrekings nie. Die gas aanvaar dat tariewe onderhewig is aan verandering sonder vooraf kennisgewing, hoewel die gastehuis redelike pogings sal aanwend om die gas daarvan in kennis te stel. Indien gaste laat uitklok, na die tyd wat aangedui word, sal die gaste onderhewig is aan heffing. Indien gaste voortydig vertrek, sal hulle onderhewig wees aan die kansellasiebeleid.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor aankomsdatum: 90% van die deposito is terugbetaalbaar minus administrasiefooi.
1 maand voor aankomsdatum: 60% van die deposito is terugbetaalbaar minus administrasiefooi.
2 weke voor aankomsdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar minus administrasiefooi.

Gaste wat na Touraco Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 060 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za