Touraine Executive Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Touraine Executive Apartments is in 'n veilige kompleks in Sandton geleë en is die ideale verblyf vir 'n sake- of ontspanningsreisiger.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv-kanale.

Die woonstel het WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit by die kompleks.

Die is net 500 m vanaf die Grayton Sentrum met verskeie restaurante, winkels en 'n gimnasium.

Slaapplek

'n Bespreking by Touraine Executive Apartments sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Touraine Executive Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]