LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Touw River Lodge | LekkeSlaap
+26

Touw River Lodge

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-laan 1020, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Touw River Lodge is aan die oewer van die Touwsrivier in Wilderness en is ideaal vir gaste wat wil ontspan of lus is vir watersport.

Die lodge bied verblyf wat geskik is vir 2 tot 4 gaste: Glam Packer, La Leaf, en Kamer 1. Die eenhede het gemaklike beddens en privaat badkamers met storte.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. 'n Skoonmaakfooi is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra fooi. Rook is verbode in die eenhede.

Twee kano's en 2 bergfietse is beskikbaar en gaste kan visvang in die rivier.

Wilderness het 'n verskeidenheid doendinge soos perdry, voëlkyk, voetslaan, valskermsweef en abseil.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Touw River Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Milkwood-laan 1020, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Touw River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-laan 1020, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGLT1yDwyA9vIOEb63GX2YLuc6lyAOPd4tJoRKT0VkZGj0RfxGZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1020 Milkwood Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.993133011154 22.596556915686
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!