LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Towerbos | LekkeSlaap
+45

Towerbos

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Towerbos Plaas, +-5 km op Markenweg, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Towerbos is 'n eksklusiewe, privaat wildplaas wat omring word deur die ontsagwekkende Waterberge in Limpopo. Dié plaas bied rus en vrede, oorvloedige wild, voëlkykgeleenthede, pragtige staproetes in die berge en 'n 4x4-roete. Die eenheid kan ook net met 'n viertrekvoertuig bereik word.

Ons bied verblyf in 'n eksklusiewe selfsorg-eenheid genaamd Vindmekaar. Dit is 'n pragtige, privaat, romantiese kothuis met asemrowende uitsigte en die berg in die agtergrond. Die kothuis het 2 slaapkamers wat albei en suite-badkamers het. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Lig word voorsien deur kerse of gaslampe. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met gastoebehore soos 'n stoof en 'n yskas. Daar is ook 'n buitebraai-area en warm water word deur die songeiser voorsien aangesien daar nie elektrisiteit in die eenheid is nie.

Visarende, witkruisarende, sekretarisvoëls en legio visvangerspesies word gereeld hier gesien. Gaste kan visvang (vang-en-laat-vry). Heelwat boomspesies kom hier voor en besoekers kan gerus die 4x4-roetes en vierwielmotorfietsroetes verken en wildritte kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Towerbos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Towerbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Towerbos Plaas, +-5 km op Markenweg, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Gaste dink Towerbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Towerbos Plaas, +-5 km op Markenweg, Mookgopong (Naboomspruit), 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0ZTMzNzhjLTVmNDItNDQ0YS1hMDQ2LTI2OTBhNjdiMWVkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 4 persone) 12 5 1 5 Farm Towerbos™ +-5 km on Marken Road 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.408319444444 28.665994444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!