Towerzicht Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Towerzicht Guest House is 'n elegante Victoriaanse huis in Ladismith, die landbou-sentrum van die Klein Karoo in die Wes-Kaap. Ladismith is op Roete 62, aan die voet van die Towerkopberg en spog met 'n vrugbare vallei wat produkte soos wyn, vrugte en kaas produseer.

Gaste kan kies tussen 3 standaard slaapkamers en 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, gehalte-linne en -handdoeke.

Die gastehuis het 'n plonspoel, dekke, 'n omvattende biblioteek, en 'n braai op die perseel. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in Ladismith sluit stap, bergfietsry, 4x4-ritte, kanovaart, swem, abseil, kunsgalerye, kaasproe en ontspan by Warmwaterberg Spa in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Towerzicht Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false