Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town and Country Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Town and Country Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Phillip B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met vriende

Julle sien ons vir seker weer.

Eienaar is ontsettend gasvry. Het die heerlikste ontbyt geëet. Was vir seker baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met vriende

Was uitstekend.

Jaco en sy personeel is baie professioneel, behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stafford M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M
Besigheidsreis

Peaceful.

Thank you for a wonderful night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige goed bestuurde gastehuis met pragtige tuin.

Eienaar-bestuurde gastehuis met pragtige dekor, uitstekend aangevul deur 'n lushof-tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Gesin met tieners

Gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs, pragtige, skoon, gerieflik ingerigte akkommodasie, lekkerste ontbyt! Sal verseker weer van Town and Country Guest House se dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

It's a beautiful place, a garden and the sounds of the birds give you a warm feeling! Very relaxing and the people are friendly and accommodating!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay.

We only spent one night in Middelburg and found the best place in town. Tastefully furnished room, excellent location, wonderful grounds and a great breakfast. Best of all, a very helpful and perfect host. Thanks for having us, we would love to come back and stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met tieners

Huislike atmosfeer.

'n Mens soek ver om so 'n vriendelike, skoon en veilige Gastehuis te kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Dit is as B&B geadverteer. Met aankoms het die gasheer uitgewys dat dit nie ontbyt insluit nie. Teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was gasvry en hulle is op 'n baie goeie plek geleë, kamer baie skoon en luuks.

Ons het net oorgeslaap vir een nag vir 'n funksie in die dorp, maar dit is regtig bekostigbaar en 'n mens het nie meer as dit nodig nie. Mense was baie vriendelik en ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek wat elke ster verdien.

Ek en my vrou het daar geslaap voor ons die oggend vroeg na die Wildtuin vertrek het. Ons was baie vriendelik ontvang by 'n pragtige plek. Als was skoon en als het gewerk. Daar was vars blomme langs ons bed en die beddegoed was baie gemaklik. Ek sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Baie netjies en wonderlike diens. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met tieners

'n Huis weg van die huis.

Altyd lekker om by julle oor te bly. Dis altyd netjies en skoon en ons voel veilig om daar oor te slaap. Die ontbyt is regtig die hoogtepunt van die dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Euniece V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek.

Pragtige kamers en tuin. Rustige atmosfeer. Baie goeie diens. Heerlik ontbyt geniet om die dag te kon begin. Sal beslis weer hier tuisgaan. Dankie Jaco en Mari. Dit was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met tieners

Rustig, heerlike ontbyt.

Weereens baie dankie vir puik en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H
Besigheidsreis

Pragtige akkommodasie.

Skoon, netjies, pragtig en mooi. Ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Hilda,
Hoop om jou gou weer te sien.

Town and Country Guest House
Charney M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charney M

Dit was heerlik om daar te bly.

Dit was vandat ons daar gestop het en die eienaar self aangebied het om ons te help met ons klere net 'n groot bederf om daar te bly. Die kamers was baie mooi skoon en netjies en ontbyt die volgende oggend was heerlik. Dit was die geld deur en deur werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Danie Charney.
Julle is enige tyd welkom.

Town and Country Guest House
Suzaan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan P
Saam met vriende

Dit was so 'n pragtige plek om te oornag.

Die kos was heerlik! Ons sal vir seker weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Dankie Suzaan.
Hoop om julle gou weer te sien.

Town and Country Guest House
Charlene R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Enkelreisiger

Absoluut stunning

Baie mooi plek, almal wat daar werk was behulpsaam en vriendelik, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Puik diens. 'n Veilige heenkome weg van die huis.

Veilige en rustige blyplek, asook skoon en netjies. Vriendelike en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Ag baie dankie.
Julle is baie welkom.

Town and Country Guest House
Minnelene S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnelene S
Saam met vriende

Beautiful & accommodating

Ons het dit baie geniet as 4 vriendinne om in die mooi plek te kan bly. Die beddens en badkamers is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Groot plesier.

Town and Country Guest House
Anna P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P
Besigheidsreis

Stunning, put together with love and attention to detail. Great place to stay.

Looking forward to staying there again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Thank you, much appreciated!

Town and Country Guest House
Carla O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, ruim kamer en badkamer. Die kamer is goed ingerig.

Baie vriendelike en professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Julle is baie welkom!
Dankie vir die terugvoer!

Town and Country Guest House
Nadine V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Enkelreisiger

Aangename kuier en netjiese kamer.

Ek sal Town and Country aanbeveel aan ander. Baie aangename kuier en atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was puik en die diens uitstekend.

Sal definitief weer Town and Country Guest House besoek, was 'n lekker kuier gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Enkelreisiger

Huis weg van huis!

Die Gastehuis is 'n juweel in die middel van dorp. Eienaar ongelooflik gasvry en vriendelik, hul aandag aan fyn detail en persoonlike versoeke is uit boonste rakke. Pragtige en rustige plek. Waarlik 'n huis weg van huis! Sal vir seker jaarliks met my besoek aan Middelburg daar tuis gaan! Ek gee hul verseker 10/10. Dit wil gedoen wees. 'n Voorbeeld vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie Francois, waardeer jou komplimente en mooi woorde!
Jy is altyd welkom.

Town and Country Guest House
Dee-jay B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-jay B
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Ons is baie vriendelik verwelkom by Town and Country. Die gastehuis is netjies met 'n mooi tuin en topgehalte geriewe. Ons is die volgende oggend bederf met 'n egte plaas ontbyt voor ons in die pad geval het. Ek sal enige tyd weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike skrywe oor die Gastehuis, was heerlik om julle hier te kon verwelkom!

Town and Country Guest House
Johan S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies. Beveel beslis aan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic guest house!

Very friendly and helpful owner and staff. We really enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties gastehuis!

Baie vriendelike en behulpsame eienaar en personeel. Ons het regtig ons verblyf geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Thank you for your kind reply.
Was lovely to accommodate you and having as our guests.

Town and Country Guest House
Marais K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Die kamer was netjies en skoon en die ontbyt heerlik. Tesame met die vriendelike en gasvrye diens kan ons hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike en positiewe kommentaar dit is baie lekker om te lees. Julle was heerlike gaste om te ontvang.
Vriendelike Groete,
Marie

Town and Country Guest House
Cornelle H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Baie huislik, mooi, skoon en netjies. Sal definitief weer van hul gebruik maak in die toekoms. Professionele en vriendelike diens. Ek is baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou.

Yskoue Middelburg vir troue gewees. Gastehuis was lekker warm en kamers het elektriese komberse vir die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly, goeie diens en die ontbyt was ook baie lekker. Ons sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff and breakfast was very nice! Thanks!

Our stay was not that bad! Staff were great! Lovely place! The whole room smelled of mould and in the bathroom you could see the mould! But otherwise not bad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philicia L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak!

Onbeskryflik skoon, vriendelike en flukse diens en die lekkerste varsgemaakte ontbyt. Baie rustig, en natuurlik die oulikste hondjie, Yster. Ons kan hulle definitief aanbeveel: 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Town and Country Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike verwysing
Was heerlik om julle as gaste te kon akkomodeer

Marie

Town and Country Guest House
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80032e7870da9f9a395e7457d7f6e3c3247a11788946357419d7861c2b008adf087f86f1c5075c85c136b1955bfce70aa018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 38A Kogel Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781743502403 29.474581512898