We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Town Lodge Menlo Park | LekkeSlaap
+30

Town Lodge Menlo Park

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Town Lodge Menlo Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsa K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opvallend was die vriendelike personeel- vanaf ontvangs by die hek tot inboek tot ontbyt volgende oggend.

Ons het letterlik ingeboek- na 'n vertoning gaan kyk, geslaap en ontbyt genuttig die volgende oggend en vertrek. Ligging is ideaal- naby alles, veiligheid goed. Weer wil ek beklemtoon die vriendelike personeel- niks 'stuck-up' wat mens soms by hotelle kry nie. Warm vriendelike mense wat jou tuis laat voel. Wil hul geluk wens met hul personeel. Elsa Krugel.

Tersia L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons het lekker gekuier.

Corne O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professional

Good quality lodge, just like all the others.

Jaco B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Enkelreisiger

Uitstekend

Met aankoms was die persoon wat my gehelp het ongelooflik vriendelik, het my so goed gehelp en het my so op my gemak laat voel. Uitstekend!

Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Atterbury-weg 50, hoek van Klarinetweg, Menlo Park, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3725d13ee103b6261e06b4f39806ee9aa9d42f6594f2bff44b88f65b541964ca5111c2c483684ded489e51f80634ec9c121d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R760  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 50 Atterbury Road Corner Klarinet Road Menlo Park 0102 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.774681 28.269085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem