LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Trafalgar Blue Flag Best View | LekkeSlaap
+24

Trafalgar Blue Flag Best View

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Trafalgar Blue Flag Best View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondverdieping met 'n pragtige uitsig oor Trafalgar-strand. Die grondverdiepingwoonstel is in 'n kompleks in die kusoorddorpie, Trafalgar, aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Die see-uitsig wat na die noord front bied die beste waarde vir gaste se geld en die swemstrand is baie veilig ? ideaal vir die jongspan.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, koffiedompelpot en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Steenkool-braai en gasbraai is beskikbaar. Onderdakparkeerplek en braaigeriewe langs die swembad is beskikbaar.

Die veilige kompleks het 'n sekuriteitswag en daar is 'n gemeenskaplike swembad. Dis die ideale vakansiebestemming vir 'n kusvakansie. Gaste kan nie vir 'n beter uitsig vra nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Trafalgar Blue Flag Best View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Trafalgar Blue Flag Best View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Trafalgar Blue Flag Best View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay Eenheid 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83bdc0a6963c048aeab6855e4fec2866e90d41946cfdca65d8962861b95b5633d88a3983b823c5da593937615316d62097ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Brooke Gardens Breakerview Bay unit 26 0157 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.953143498155 30.300680511045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!