Grabouw Akkommodasie by Trail's End | LekkeSlaap
+82

Trail's End

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Trail's End
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Heinie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, maklik om te kry.

Maklik om te vind met kaart. Rustige atmosfeer. Heerlike kos. Skoon en netjies.

Johann V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Fantasties. Net 'n plesier.

Ons sal definitief weer teruggaan. Die vriendelikheid en alles wat hulle gedoen het om ons welkom te laat voel was net fantasties. Hou ons plek vir volgende jaar se Xterra event. Ruan wil ook net persoonlik dankie se vir alles. Dankie dankie. Die personeel het selfs die atlete wat deelgeneem het, ondersteun. Wat 'n fantastiese span.

Rijn Hagedoorn H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rijn Hagedoorn H
Saam met vriende

Rustig verblijf gehad.

Mooi ontworpen hotel. Alleen jammer dat je bij het ontbijt voor de koffie en thee moet bijbetalen en kamers zijn aan de kleine kant. Personeel is erg aardig en service bereidheid is groot. Top.

Jorita B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, sou graag langer wou bly.

Baie netjiese verblyf. Ideaal vir groot groepe en 'buite-mense'. Pragtige bestemming met baie mooi bergfiets paaie. Kinders sal dit ook baie geniet.

Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worcesterstraat 41, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZTI4ZDBjLWVkN2ItNGZiYy04MzBiLTUzZWI1OGY4YTFkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 030  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 41 Worcester Street Grabouw 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.142483 19.017372
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za