Sandton Akkommodasie by Tralee Corner | LekkeSlaap
+23

Tralee Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tralee-weg 5A, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Tralee Corner is 'n pragtige privaat selfsorgkothuis in die rustige tuin van 'n privaat woning in Bryanston en bied uitsigte op Sandton se ikoniese sakekern. Tralee Corner is stapafstand vanaf die Gautrein Busroete.

Tralee Corner het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat met luukse linne oorgetrek is. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Daar is 'n toonbank met sitplek waar gaste maaltye kan geniet of kan werk. Die ruim leefarea het 'n TV met volle DStv en 'n gemaklike dubbelslaapbank.

Daar is 'n lieflike buite-area met 'n tafel en stoele en veilige parkeerplek met 'n privaat ingang word voorsien.

Ontbyt word teen ekstra koste per kop bedien indien vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Tralee Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tralee-weg 5A, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 210
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tralee-weg 5A, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtk0fRfxleCqgJVfKX12SVYoWclkhuzpnhqbIEbww53JKFz5IcH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (vir 4 persone) 5A Tralee Road Bryanston 2191 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.070603860464 28.022696966934
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za