Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tramonto Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranus-singel 40, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban.

Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers. Al die kamers het meubels van soliede hout en gehalte-weefstof. Die kamers het elk lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Elke selfsorgkamer het 'n balkon, kombuisie en 'n luukse badkamer met al die nodige geriewe. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

Die Tramonto Restaurant het 'n kenmerkende spyskaart en 'n ongelooflike ligging. Gaste kan 'n heilsame ontbyt, Sondag-buffet of romantiese ete by die restaurant geniet.

Die konferensielokaal op die perseel is volledig toegerus en het plek vir tot 60 gaste. Daar is ook 'n sonkamer vir kleiner konferensies of 'n vergadering vir maksimum 16 gaste. Tramonto het ook die perfekte ligging vir 'n intieme troue.

Die hotel het asemrowende uitsigte en is naby verskeie top-gholfbane, voetslaanroetes, 4x4-roetes en Groot 5-wildplase.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Tramonto Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Uranus-singel 40, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tramonto Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uranus-singel 40, Signal Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxYmI2YmJmLWM3MGYtNGUwYS1iOTkzLWIzYzY0MjAwYTRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 40 Uranus Crescent Signal Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.71145 29.9336