Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Tranquil Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magriet G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet G

Was ongelooflik.

Baie lekker netjiese huis met pragtige boomryke erf. Baie rustige omgewing, naby see en die strandmeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met vriende

Gemaklik, sentraal, stil omgewing, skoon en cosy.

Ons was 8 vrouens wat na die Otter-wandelroete, 'n skoon en gemaklike bed, warm stort en lekker kuierplek gesoek het. Tranquil Beach House was alles en nog wat. Ons gasvrou, Denny, was vriendelik en het deeglike reëlings gemaak aangesien ons nie mekaar in persoon kon ontmoet nie. Ek sal Tranquil Beach House vir enige iemand aanbeveel, welke jy opsoek is na rus, see, kuier, of net 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Gesin met klein kinders

Lovely family holiday home.

What a great place to stay for a large family with babies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Beach House se terugvoer

Thank you Naomi.
It was a pleasure to host you.
Regards,
Denny

Tranquil Beach House
Danielle M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle M
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, gebraai en gerus na die Otter.

Lekker groot huis met baie slaapplek. Ons het daar gebly na ons die Otterpad gestap het en dit was die ideale plek om te ontspan en die spiere te laat rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Gesin met tieners

Lieflike area, huis en 'n gasvrye eienaar!

Ons het die verblyf by Tranquil Beach House terdeë geniet. Die gratis WiFi was 'n bonus! Die enigste aanbeveling wat ons kan maak is 'n groter braai - die braai was slegs 'n Weber, en te klein vir die aantal mense wat in die huis kan bly. Baie dankie, ons beveel definitief die huis vir enigeen aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met vriende

Fantasties!

Perfekte ligging, heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Die perfekte strandhuis.

Tranquil Beach House is die perfekte strandhuis. Ontvangs is vriendelik, huis is gerieflik, strand en lagoon is naby. Daar is alles wat mens moontlik kan nodig kry. Hoogtepunt vir my was dat oral waar mens 'n plug nodig het, is daar een! Tweepunt, driepunt, net wat jy benodig! Kombuis is baie goed toegerus. Beddens slaap heerlik. Die huis is privaat en veilig vir klein kinders om in die tuin te speel. Ons sal beslis weer terug keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Gesin met tieners

We had an enjoyable, comfortable family weekend.

We were very impressed with Tranquil Beach House. Our party comprised grandparents, two sets of parents, 2 teenagers and 2 younger children. We found the house very comfortable with plenty of space for everyone. We enjoyed meals around the large table on the patio. It was lovely to have plenty of crockery and cutlery and a dishwasher! A lot of thought has been put into the decor of the house, which is really tranquil! Thank you for a super weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip C

Gerieflik en gemaklik.

Dankie, het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Beach House se terugvoer

Flip and his group were pleasant and considerate guests. Hope to host them again.

Tranquil Beach House
Rochelle K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Fantastic!

Alles en nog meer as wat ons verwag het, sal beslis weer gaan. Ontvangs was baie goed. Absoluut wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Beach House se terugvoer

Rochelle and her family were very pleasant and considerate guests who left the house clean and tidy. I hope that they will visit us again.

Tranquil Beach House
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-straat 20, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7YoqGsQop5QyckxicyJN1IAdIMC6sKfNNXwAuH9MlN1d1TQ68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 20 Arum Street Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.979924386031 23.563796281815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem