by Tranquil Garden Unit | LekkeSlaap
+17

Tranquil Garden Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tranquil Garden Unit is 'n knus woonstel in Boston in die Wes-Kaap. Die woonstel is ideaal vir 'n student of 'n sakereisiger wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n rits geriewe.

Die woonstel het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-woonstel het 'n TV, lugversorging, 'n lessenaar en 'n kombuisie. Die kombuisie is vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en 'n ketel toegerus.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad.

Die woonstel is naby verskeie inkopiesentrums soos Tygervallei, Willowbridge, en Century City. Die perseel is sentraal geleë en gaste kan die nabye wynroetes in Durbanville, Stellenbosch, die Paarl en Kaapstad besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquil Garden Unit sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grahamstraat 1, Boston, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db58e0c0ef01fdeff2486f9241d5be70615900903b68538b54af67466eea7022bc277430cb9f34b82031ecc926c8e930033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 1 Graham Street Boston 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.897280370605 18.624260321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem