Tranquil House B&B @ 1 College Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquil House B&B @ 1 College Avenue is 'n elegant en moderne gastehuis/B&B in die hartjie van die Oos-Kaap aan die buitewyke van Queenstown. Hierdie indrukwekkende woning bied grasieuse akkommodasie, warm gasvryheid en uitsonderlike sorg deur die gashere Kevin en Corne.

Die gastehuis bestaan uit 3 luukse kamers met hul eie privaat sitkamers, 3 standaardkamers en 2 kamers in die ekonomiese klas, almal met privaat ingange wat op die rustige tuin met sy groot swembad uitloop. Hierdie omgewing laat reg geskied aan die naam Tranquil House.

Elk van ons ruim dubbelkamers het lugversorging en is smaakvol versier en elke kamer het DStv, 'n LCD-platskerm-TV, 'n en suite-badkamer, koffie- en teegeriewe, bottels fonteinwater, 'n haardroër en elektriese kombers. Die badkamer het 'n bad en stort. Ons bied aandete, bed en ontbyt.

Vermaakgeriewe is volop: Daar is 'n volop voëllewe vir die voëlliefhebber, of jy kan die Suid-Afrikaanse weer benut en sonbaai langs die swembad op 'n warm somersdag, of lees en ontspan net 'n bietjie onder die bome in ons welige en rustige tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquil House B&B @ 1 College Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za