Tranquile68

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tranquile68 is ‘n selfsorghuis op ‘n landgoed in Danabaai. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en 'n bad. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die en suite-badkamer het ‘n stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het ‘n ingeboude braai. Die huis het ‘n dubbelmotorhuis met ‘n outomatiese deur en ‘n deur wat na die huis lei.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, omdat die huis op 'n eko-landgoed is.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquile68 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquile68 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false