Tranquility
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 50B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Tranquility is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die kanaal in Port Owen in Velddrif, 'n kusdorp aan die Weskus, geleë is. Velddrif is op die R27, net 150 km van Kaapstad af. Die huis is op die water geleë, met direkte toegang tot jou eie jetty.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is slaapplek vir 12 gaste in totaal. Die 2 boonste slaapkamers het hul eie balkonne met uitsigte uit die kamers en van die balkonne af. Vier van die en suite-badkamers is volledige badkamers en 2 het net 'n bad of net 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eetkamertafel het gemaklike sitplek vir 12 gaste. Daar is 'n TV in die sitkamer en nog een in die hoofslaapkamer. Elkeen het volledige DStv wat teen ekstra koste beskikbaar is.
As jy by die stapeldeure uitloop tot op die patio is daar 'n braai-area en 'n sitarea. Daar is ook 'n sonnige binnehof agter die huis met 'n swembadjie wat beskut is teen die wind.
Slaapplek
’n Bespreking by Tranquility sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Port Owen-rylaan 50B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 50B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom