Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel 10, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tranquility bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Umhlanga Rocks in KwaZulu-Natal. Die huis is ideaal vir families of ouers met kinders.

Ons huis is in 'n lieflike stil area naby aan alle geriewe geleë.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 2 sitkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en ander toebehore. 'n Braai-area, Jacuzzi, swembad, lugversorging en 'n motorhuis is ook beskikbaar.

Daar is 'n rugsteunkragstelsel en 'n steunstelsel vir water ook wat gerieflike verblyf verseker.

Nabygeleë doendinge sluit swem, skubaduik, snorkel, branderplankry, gholf en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Harrier-singel 10, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel 10, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkODZiN2FjLTA2MjQtNDNjOS1iYzkwLTY2ODA4OWFlOWZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 10 Harrier Crescent Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71672 31.0817