Tranquility

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Tranquility is 'n lieflike woonstel met 2 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Die woonstel is net oor die pad vanaf die strand in Vishoek geleë. Vishoek is gewild vir sy veilige, familievriendelike strand en ontspanne see-atmosfeer. Die dorpie is in 'n beskutte baai omring deur ruige berghange.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 badkamer, 'n kombuis en 'n eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n platskerm-TV en 'n skuifdeur wat lei na die balkon.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetkamertafel het sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Tranquility sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tranquility gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R680 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false